From Wikipedia, the free encyclopedia
Zdzisław Beksiński (24 Februarie 1929 ‒ 21 Februarie 2005) was 'n Poolse kunstenaar, fotograaf, en beeldhouer, wat op die gebied van distopiese surrealisme gespesialiseer het.
Zdzisław Beksiński | |
---|---|
Gebore | Sanok, Pole |
Sterf | Warskou, Pole |
Nasionaliteit | Pools |
Beweging | Surrealisme |
Beksiński het sy skilderye en tekeninge gemaak in wat hy genoem het 'n Barok of 'n Gotiese manier.Sy werke is hoofsaaklik in twee tydperke gemaak. Die eerste tydperk van werk word algemeen beskou as ekspressionistiese kleur, met 'n sterk styl van "utopiese realisme" en surrealistiese argitektuur, soos 'n oordeelsdag-scenario. Die tweede periode het 'n meer abstrakte styl bevat, met die hoofkenmerke van formalisme.[1]
Beksiński is op 21 Februarie 2005 by sy Warskou woonstel doodgesteek deur 'n 19-jarige man van Wołomin, glo omdat hy geweier het om vir hom geld te leen.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.