Ystervarkie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ystervarkie
Remove ads

Ystervarkies word gemaak van sponskoek, dit word in klein vierkantjies gesny, in sjokoladesous gedoop en in klapper gerol. Ystervarkies het waarskynlik in Australië ontstaan, en staan ook as "Lamingtons" bekend. Ystervarkies word veral in Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika geëet. Dit kan ook as twee halwe stukkies op mekaar met vars room tussenin bedien word.

Thumb
Twee tradisionele ystervarkies
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads