Yas Marina-renbaan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Yas Marina-renbaan

Die Yas Marina-renbaan (حلبة مرسى ياس) is die tuiste van die jaarlikse Aboe Dhabi Grand Prix. Die baan is ontwerp deur Hermann Tilke,[2][3] en is geleë op die Yas-eiland, ongeveer 30 minute se reis van die hoofstad van die Verenigde Arabiese Emirate, Aboe Dhabi. Yas Marina is een van drie Formule Eenbane in die Midde-Ooste, die ander twee is in Bahrein en Djedda.[4]

Kitsfeite Ligging, Tydsone ...
Yas Marina-renbaan
Thumb
Ligging Yas-eiland, Aboe Dhabi, VAE
Tydsone UTC+04:00
Kapasiteit 50,000
Eienaar Regering van Aboe Dhabi
Operateur Abu Dhabi Motorsports Management
1e Sooispit Mei 2007
Geopen Oktober 2009
Boukoste £800 miljoen[1]
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Aboe Dhabi Grand Prix
GP2 Asia Series, V8 Supermotors, GT1 World, Gulf 12-uur
Grand Prix-renbaan
Lengte 5.554 km (3.451 mi)
Draaie 20
Rondterekord 1:39.283 ( Lewis Hamilton, Mercedes AMG, 2019)
Kortbaan
Lengte 4.700 km (2.920 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:37.656 ( Charles Pic, Addax Team, 2011, GP2 Asia)
Sluit

Die baan beskik oor kragtige spreibeligting, en al die Aboe Dhabi Grands Prix word as 'n dag-aandwedren gehou, wat baie aanskoulik blyk te wees.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.