From Wikipedia, the free encyclopedia
Whewelliet is 'n kalsiumoksalaat wat as mineraal voorkom, byvoorbeeld in laetemperatuur-hidrotermale are.
Whewelliet | |
---|---|
Formule | Ca(C2O4)∙H2O |
Nickel-Strunz (10) | 10.AB.45 |
Kleur | Kleurloos, wit, geel, bruin[1] |
Glans | Perelagtig, glasagtig |
Hardheid | 2,5 - 3 (Mohs) |
Transparansie | Deursigtig, Deurskynend |
Dubbelbreking | tweeassig (+) |
RI-waardes | nα = 1.489 - 1.491 nβ = 1.553 - 1.554 nγ = 1.649 - 1.650 |
Kristalsisteem | Monoklinies |
Ruimtegroep | P2₁/c |
Nommer | 14 |
Eenheidsel | a = 6.290 Å, b = 14.583 Å, c = 10.116 Å
β = 109.46° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dit word nogtans soms ook biologies gevorm, soos in plante en in nierstene. en daar is talle organismes wat dit kan vervaardig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.