grond wat vir weiding gebruik word From Wikipedia, the free encyclopedia
Weiding is 'n landbougewas wat as voedsel vir vee verbou word.
Daar word tussen natuurlike en aangeplante weiding onderskei, en aangeplante weiding kan inheems of uitheems wees.
Daar word gewoonlik gepoog om die weidingsproduksie te maksimaliseer waarby die grondvrugbaarheid, die reënval, die keuse van die weidingsgewas en die tipe dier belangrike faktore is om te bepaal wat die beste bemesting met makrovoedingstowwe is.[1] By die gewaskeuse speel die verskil tussen gematigde C3-gewasse soos raaigras of langswenkgras en tropiese C4-gewasse soos oulandsgras 'n belangrike rol.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.