Vrede, Vrystaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vrede is 'n dorp geleë in die Oos-Vrystaat in 'n belangrike landboustreek, waar met lewende hawe en graanprodukte geboer word.
Vrede | |
---|---|
Dorp+township | |
Standard Bank in Vrede | |
Koördinate: 27°25′48″S 29°9′36″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Phumelela |
Stigting | 1863 |
Oppervlak | |
• Totaal | 50,1 km2 (19,3 vk. myl) |
Hoogte | 1 673 m (5 489 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 17 689 |
• Digtheid | 353/km2 (910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 93.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 53.4% |
• Sotho | 36.5% |
• Afrikaans | 6.0% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 9835 |
Skakelkode | 058 |
Die naam Vrede is te danke aan 'n twis oor die naam deur die dorpstigters. As 'n kompromis, nadat daar nie op 'n nuwe naam ooreengekom kom word nie, is die naam "Vrede" as versoening aanvaar. Die dorp is in 1863 gestig op die plaas Krynauwlust en was selfs 'n rukkie die hoofstad van die Oranje-Vrystaatse Republiek tydens die Anglo-Boereoorlog.
Die distrik beslaan 5 278 km2. Die belangrikste produkte is mielies, koring, wol, skaapvleis, beesvleis, melk, pluimvee en eiers. Daar word gereeld veeveilings gehou. Die dorp kry sy water van die Vrededam, suid van die dorp.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.