Verligting in Boeddhisme

From Wikipedia, the free encyclopedia

Verligting in Boeddhisme

Die Afrikaanse woord verligting is die Westerse vertaling van die Boeddhistiese term bodhi, "ontwaking". Die Westerse konnotasie is van ’n skielike insig in ’n bosintuiglike waarheid.

Die woord word ook gebruik om ander Boeddhistiese terme en konsepte te vertaal wat dui op insig (soos prajna, kensho en satori), kennis (vidhya), die "uitwerping" (nirwana) van ontstigtende emosies en begeertes, die gevolglike vryheid of verlossing en die bereiking van boeddhaskap, soos versinnebeeld deur Siddhartha Gautama.

In die Westerse wêreld het die konsep van (geestelike) verligting ’n romantiese betekenis aangeneem.[1][2][3] Dit het sinoniem geword met selfbesef en die ware self.[1][2][3]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.