Verkeerdevlei
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Verkeerdevlei is 'n klein dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na 'n stroom wat in die teenoorgestelde rigting van die ander strome in die area vloei. Die nedersetting is ongeveer 8 km oos van die N1-nasionale pad op die R703-streeksroete. Die tolhek naby Verkeerdevlei op die N1-nasionale pad is na die dorpie genoem. Oos van Verkeerdevlei op die R703-pad is die dorpie Excelsior.
Verkeerdevlei | |
---|---|
Die N1-tolhek naby Verkeerdevlei | |
Koördinate: 28°50′S 26°47′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Masilonyana |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,27 km2 (2,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 93 |
• Digtheid | 13/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 79.6% |
• Swart mense | 20.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.6% |
• Sotho | 17.4% |
• Engels | 7.6% |
• Xhosa | 3.3% |
• Ander | 2.2% |
Skakelkode | 051 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.