From Wikipedia, the free encyclopedia
Veolia (voorheen Veolia Environnement, Vivendi Environnement en voorheen Compagnie Générale des Eaux) is 'n Franse multinasionale wêreldleier in kollektiewe dienste. Veolia bemark watersiklusbestuur, afvalbestuur en -herwinning en energiebestuursdienste aan klante wat bestaan uit plaaslike gemeenskappe en besighede.
Veolia | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1853 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Antoine Frérot (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Dienste vir water, skoonmaak en energie |
Inkomste | €27,189 miljard |
Werknemers | 178 780 |
Webwerf | veolia.com |
Daar is meer as 163 000 mense op vyf vastelande in diens. Veolia se omset in 2015 was 24.965 miljard euro[1]. Die maatskappy is op die Paryse Effektebeurs genoteer en was tot die vrywillige onttrekking in 2014 op die New York Aandelebeurs genoteer[2].
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.