From Wikipedia, the free encyclopedia
VFC Plauen is 'n sokkerklub uit Plauen in die deelstaat Sakse in Duitsland.
Volledige naam | Vogtländischer Fußballclub Plauen e.V. |
Stigtingsdatum | 27 Mei 1903 |
Tuisveld | Vogtlandstadion, Plauen |
Kapasiteit | 12 000 |
Kompetisie | Oberliga Noordoos-Suid |
Die klub is op 27 Mei 1903 gestig as 1. Vogtländischer Fußballclub Plauen. Tydens die Derde Ryk het die klub in 1933 een seisoen in die topvlak Gauliga Sakse deurgebring.
Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar in 1945 is dit heropgerig as SG Plauen-Süd. In 1949 is die klub herdoop na ZSG Zellwolle Plauen en in 1950 na BSG Rotation Plauen. In dieselfde jaar het die klub met BSG Sachsenverlag Plauen saamgesmelt en in 1954 het die klub weer 'n nuwe naam gekry, BSG Wismut Plauen. Teen 1964 het die span al weer 'n nuwe naam gekry naamlik BSG Motor WEMA Plauen. Na die twee Duitslande se hereniging het die klub in 1990 sy tradisionele huidige naam teruggeneem.
|
|
Regionalliga Noord 2010/11-seisoen | |
Hertha BSC Berlyn II, Türkiyemspor Berlyn, Eintracht Brunswyk II, Chemnitzer FC, FC Energie Cottbus II, Hallescher FC, Hamburger SV II, Hannover 96 II, TSV Havelse, Holstein Kiel, RB Leipzig, VfB Lübeck, | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.