Die Tweede Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Tweede Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Eerste Kamer van die Stategeneraal). Die Tweede Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 150 lede en word regstreeks deur die bevolking verkies. Die voorsitter is Martin Bosma (PVV). Die Tweede Kamer is die belangrikste Kamer. So het die Tweede Kamer die reg om besluite te wysig en in te dien, maar die Eerste Kamer nie.
Nederlandse politiek |
Stategeneraal Eerste Kamer Tweede Kamer Provinsiale State Munisipale raad |
Koning Eerste minister Kabinet Gedeputeerde State Kommissaris van die Koning Kollege van burgemeester en wethouders Burgemeester |
Hoge Raad Raad van State Algemene Rekenkamer Nasionale Ombudsman Waterskap |
Politici Politieke partye |
Verkiesings |
Koalisie
Sedert 2 juli 2024 bestaan die Schoof kabinet, wat deur die PVV, NSC, die VVD en die BBB ondersteun word. As Eerste Minister is Dick Schoof die leier van hierdie kabinet.
Verkiesings
Die laaste verkiesings was op 22 November 2023. Die nuwe Tweede Kamer word op 6 Desember ingesweer.
Die setelverdeling sedert 1956[1] is soos volg (oorspronklike setels):
Party | 2023 | 2021 | 2017 | 2012 | 2010 | 2006 | 2003 | 2002 | 1998 | 1994 | 1989 | 1986 | 1982 | 1981 | 1977 | 1972 | 1971 | 1967 [2] | 1963 | 1959 | 1956 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Party vir die Vryheid (PVV) | 37 | 17 | 20 | 15 | 24 | 9 | |||||||||||||||
Party van die Arbeid (PvdA) [3] | 9 | 9 | 38 | 30 | 33 | 42 | 23 | 45 | 37 | 49 | 52 | 47 | 44 | 53 | 43 | 39 | 37 | 43 | 48 | 50 | |
GroenLinks (GL) [3][4] | 8 | 14 | 4 | 10 | 7 | 8 | 10 | 11 | 5 | 6 | 3 | 10 | 9 | 6 | 16 | 10 | 9 | 8 | 5 | 7 | |
GroenLinks - Party van die Arbeid (GL/PvdA) | 25 | ||||||||||||||||||||
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) | 24 | 34 | 33 | 41 | 31 | 22 | 28 | 24 | 38 | 31 | 22 | 27 | 36 | 26 | 28 | 22 | 16 | 17 | 16 | 19 | 13 |
Nuwe Sosiaal Kontrak (NSC) | 20 | ||||||||||||||||||||
Demokrate 66 (D66) | 9 | 24 | 19 | 12 | 10 | 3 | 6 | 7 | 14 | 24 | 12 | 9 | 6 | 17 | 8 | 6 | 11 | 7 | |||
BoerBurgerBeweging (BBB) | 7 | 1 | |||||||||||||||||||
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) [5] | 5 | 15 | 19 | 13 | 21 | 41 | 44 | 43 | 29 | 34 | 54 | 54 | 45 | 48 | 49 | 48 | 58 | 69 | 76 | 75 | 77 |
Sosialistiese Party (SP) | 5 | 9 | 14 | 15 | 15 | 25 | 9 | 9 | 5 | 2 | |||||||||||
DENK | 3 | 3 | 3 | ||||||||||||||||||
Forum vir Demokrasie (FVD) | 3 | 8 | 2 | ||||||||||||||||||
Party vir die Diere (PvdD) | 3 | 6 | 5 | 2 | 2 | 2 | |||||||||||||||
Staatkundig Gereformeerde Party (SGP) | 3 | 3 | 3 | 3 | 2 | 2 | 2 | 2 | 3 | 2 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 |
ChristenUnie (CU) [6] | 3 | 5 | 5 | 5 | 5 | 6 | 3 | 4 | 5 | 5 | 3 | 2 | 3 | 3 | 1 | 2 | 2 | 1 | 1 | ||
Volt Nederland (Volt) | 2 | 3 | |||||||||||||||||||
Regte Antwoord 21 (JA21) | 1 | 3 | |||||||||||||||||||
50PLUS (50+) | 1 | 4 | 2 | ||||||||||||||||||
BIJ1 | 1 | ||||||||||||||||||||
Lys Pim Fortuyn (LPF) | 8 | 26 | |||||||||||||||||||
Leefbaar Nederland (LN) | 2 | ||||||||||||||||||||
Sentrumdemokrate (CD) | 3 | 1 | |||||||||||||||||||
Algemene Ouere Verbond (AOV) | 6 | ||||||||||||||||||||
Unie 55+ (U55+) | 1 | ||||||||||||||||||||
Boereparty (BP) | 1 | 3 | 1 | 7 | 3 | ||||||||||||||||
Demokraties-Sosialiste 1970 (DS'70) | 1 | 6 | 8 | ||||||||||||||||||
Rooms-Katolieke Party Nederland (RKPN) | 1 | ||||||||||||||||||||
Nederlandse Ondernemers Party (NMP) | 2 | ||||||||||||||||||||
Totaal | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 |
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.