Tsitsawaterval

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tsitsawaterval

Die Tsitsawaterval is 'n waterval in die boloop van die Tsitsarivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika op 'n hoogte van 669 m bo seevlak.

Thumb
Tsitsaval
Tsitsaval
Ligging van die Tsitsawaterval in Suid-Afrika.

Die waterval is naby die dorpie Qumbu in die voormalige Transkeistreek geleë. Die val is 26 m hoog en 113 m breed.

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.