Toshihide Maskawa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Toshihide Maskawa (of Masukawa) (益川 敏英, Masukawa Toshihide, 7 Februarie 1940 – 23 Julie 2021) was 'n Japannese teoretiese fisikus wat bekend is vir sy werk oor CP-skending wat een kwart van die 2008 Nobelprys vir fisika bekroon is "vir die ontdekking van die oorsprong van die gebroke simmetrie wat die bestaan van ten minste drie families van kwarks in die natuur voorspel."

Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Toshihide Maskawa.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.