From Wikipedia, the free encyclopedia
Tortellini, ook bekend as giorgio of ombelico, is ’n ring- of naeltjievormige pasta.[2] Dit word gewoonlik gevul met ’n mengsel van vleis of kaas. Dit het sy oorsprong in die Italiaanse streek Emilia (veral Bologna en Modena). Dit word gewoonlik in ’n helder sop van óf bief óf hoender voorgesit.[3]
Tortelloni is soortgelyk, maar groter – gewoonlik sowat 5 g teenoor 2 g vir tortellini.[4] Tortelloni word voorgesit met ’n kaas- of groentevulsel; vleisvulsels is minder algemeen. Dit word ook selde in ’n sop gebruik.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.