From Wikipedia, the free encyclopedia
Tollens se reagens is 'n reagens wat bestaan uit 'n waterige oplossing van die kompleks Ag(NH3)+2-ione. Hierdie reagens vermag om aldehiede tot karboksielsure te oksideer, terwyl ketone nie aangetas word nie. Die toets word ook die silwerspieëltoets genoem omdat silwer op die wand van 'n reageerbuisie neerslaan en daar 'n spieëlende laag vorm.[1]
Die reagens word bereid deur eers silwernitraat met natriumhidroksied te laat reageer. Dit vorm silweroksied, omrede silverhidroksied nie stabiel is nie:
Byvoeging van ammonia laat die silwer weer in oplossing gaan. Die gevormde oplossing is 'n sterke basis:
'n Aldehied soos asetaldehied kan deur hierdie reagens tot asynsuur geoksideer word:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.