From Wikipedia, the free encyclopedia
TSV Großbardorf is 'n sportklub uit Großbardorf in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub is in 1923 gestig met die huidige naam en het ook afdelings vir tafeltennis en kegelbal.
Volledige naam | Turn- und Sportverein 1923 Großbardorf e.V. |
Stigtingsdatum | 1923 |
Tuisveld | Sportgelände an der Unterhofer Straße , Großbardorf |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Beiere |
Die klub het die eerste keer op die sokkerradar verskyn in 1993 toe die Beierse Landesliga Noord gehaal is en in 2003 is die Oberliga Beiere gehaal, 'n baie groot prestasie vir so 'n klein dorpie (minder as 1 000 inwoners – 31 Desember 2006).
|
|
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen | |
TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.