From Wikipedia, the free encyclopedia
1. FC Bad Kötzting is 'n sokkerklub uit Bad Kötzting in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Volledige naam | 1. Fußball-Club Bad Kötzting 1921 e.V. |
Stigtingsdatum | 5 Mei 1921 |
Tuisveld | Stadion am Roten Steg, Bad Kötzting |
Kapasiteit | 6 000 |
Kompetisie | Oberliga Beiere |
Die klub is op 5 Mei 1921 gestig as 1. FC Kötzting en het tot in 1990, toe daar gepromoveer is na die Beierese Landesliga, in die laer ligas meegeding. Op 12 Mei 2006 is die klub herdoop na 1. FC Bad Kötzting. Die klub se grootste prestasie was om promosie te kry na die Oberliga Beiere in 2004.
|
|
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen | |
TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.