From Wikipedia, the free encyclopedia
Sylvia Elizabeth Lucas (gebore op 22 April 1964 in Upington, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Noord-Kaap wat sedert 2019 dien as die adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies.[1] Sy was voorheen die premier van die Noord-Kaap van 2013 tot 2019.[2] Sy het Hazel Jenkins opgevolg nadat sy vir 'n kort tydperk die waarnemende premier was. Lucas was voor dit die LUR vir omgewingsake in die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Sy is 'n lid van die African National Congress (ANC).
Sylvia Lucas | |
Sylvia Lucas | |
Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Raseriti Tau |
---|---|
Premier van die Noord-Kaap | |
Ampstermyn 23 Mei 2013 – 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Hazel Jenkins Grizelda Cjiekella (waarnemend) |
Opgevolg deur | Zamani Saul |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 22 April 1964 Upington, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress (ANC) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.