From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swaelstert-valkvis (Cyprinocirrhites polyactis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as Swallowtail hawkfish.
Swaelstert-valkvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | (Bateson, 1885 |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Superfamilie: | Cirrhitoidea |
Familie: | |
Genus: | Cyprinocirrhites |
Spesie: | C. polyactis |
Binomiale naam | |
Cyprinocirrhites polyactis | |
Sinonieme | |
Die lyf en vinne is 'n dowwe geel tot oranje-bruin van kleur. Die vis word tot 10 cm groot.
Die vis leef bokant koraalriwwe in water wat 10 – 50 m diep is en eet soöplankton.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.