Die rooioogtortelduif (Streptopelia decipiens) is 'n redelike algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, rivierbos, ruigtes en tuine in halfdorre savanne en kom voor in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooioogtortelduif
Thumb
Rooioogtortelduif naby Kilimanjaro in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. decipiens
Binomiale naam
Streptopelia decipiens
(Hartlaub & Finsch, 1870)
Sluit

Die voël is 28 – 30 cm lank en 120 - 200 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African mourning dove. Die saadjies in die koorsbessie se vrugte is die gunstelingkos van die rooioogtortelduif.[2]

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.