From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Steelpoortrivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika.
Steelpoortrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Kwaggaskop, Mpumalanga |
Monding | Olifantsrivier naby Kromellenboog |
Monding-hoogte | 605 m |
Koördinate: 24°26′31″S 30°26′6″O |
Die Steelpoortrivier ontspring op die plaas Kwaggaskop tussen Dullstroom, Stoffberg en Belfast in Mpumalanga.
Die samevloeiing met die Olifantsrivier is naby Kromellenboog by 24°26′31″S 30°26′6″O.
Die hoofsytakke van die Steelpoortrivier sluit in die Dwarsrivier, Kliprivier, Watervalrivier en die Spekboomrivier.[1]
Water van die rivier word naby Burgersfort in die De Hoopdam opgegaar.[2][3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.