Srinagar
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Srinagar (Kasjmiri: سری نگر Srīnagar, Oerdoe: شرینگر, Śrīnagar, Dogri: श्रीनगर Śrīnagar; [sriˈnɑːɡər]) is die somer-hoofstad en grootste stad in die Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir met 'n bevolking van 1 273 312 in 2011. Dit is Indië se noordelikste stad met 'n bevolking van meer as een miljoen, en is in die Himalaja aan die Jhelaum-rivier geleë. Srinagar is in die 3de eeu v.C. deur Raja Pranavsarena gestig.
Srinagar | |
---|---|
Stad | |
Huisbote op die rivier Jhelaum in Srinagar. | |
Koördinate: 34°05′24″N 74°47′24″O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Jammu en Kasjmir |
Distrik | Srinagar |
Stigting | 3de eeu v.C. |
Regering | |
• Burgemeester | Salman Sagar (NC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 294 km2 (114 vk. myl) |
Hoogte | 1 585 m (5 200 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 273 312 |
• Digtheid | 8 523/km2 (22 070/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 190 001 |
Skakelkodes | 0194 |
Webwerf | srinagar.nic.in |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.