From Wikipedia, the free encyclopedia
Sondag was 'n Sondagkoerant wat op 6 Mei 2007 deur die Naspers-filiaal Media24 van stapel gestuur is. Dit was 'n poniekoerant met aanvanklik sowat 64 bladsy wat gemik was op 'n groep lesers wat nie deur die bestaande Sondagkoerant Rapport bereik is nie.
Op 22 Oktober 2013 is bekendgemaak dat die koerant sou sluit en die laaste uitgawe van die koerant het op 20 Oktober 2013 verskyn.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.