From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slangetjie (Halidesmus scapularis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Park Rynie. In Engels staan die vis bekend as die Snakelet.
Slangetjie | |
---|---|
'n Slangetjie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Congrogadinae |
Genus: | Halidesmus |
Spesie: | H. scapularis |
Binomiale naam | |
Halidesmus scapularis Günther, 1872 | |
Die vis is lank en het drie lengtelyne. Die dorsale en anale vinne is lank en die bekkenvinne is klein. Die kop en lyf is bruin en daar is 'n donker oogvormige kol bokant die operkulum. Die vis word tot 20 cm lank.
Die vis leef in vlak water tot op dieptes van 16 m en kom volop voor in riviermondings en getypoele.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.