Slag van die Bismarcksee

From Wikipedia, the free encyclopedia

Slag van die Bismarcksee

Die Slag van die Bismarcksee het van 2 Maart tot 4 Maart 1943 plaasgevind in die suidwestelike Stille Oseaan area tydens die Tweede Wêreldoorlog. Vliegtuie van die Amerikaanse Vyfde Lugmag en die Koninklike Australiese Lugmag het 'n konvooi Japanese skepe aangeval wat troepe vervoer het na Lae, Nieu-Guinee. Die meeste van die Japanese skepe was gekelder en troepe aan die Japanese kant was geweldig.

Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van die Bismarcksee
Deel van die Tweede Wêreldoorlog
Thumb
Japanese vervoer onder lugaanval in die Bismarcksee, 3 Maart 1943.
Datum 24 Maart 1943
Ligging Bismarcksee, in die omgewing van Lae
Resultaat Geallieerde oorwinning
Strydende partye
 Verenigde State

 Australië

 Japan
Aanvoerders
Ennis Whitehead
Joe Hewitt
Gunichi Mikawa
Masatomi Kimura
Sterkte
39 swaar bomwerpers
41 medium bomwerpers
34 ligte bomwerpers
54 vegvliegtuie
10 torpedobote
8 torpedojaers
8 troepevervoerders
100 vegvliegtuie
Ongevalle en verliese
2 bomwerpers
4 vegvliegtuie vernietig
13 gesneuweldes
8 troepevervoerders
4 torpedojaers
20 vegvliegtuie
2 890+ gesneuweldes
Sluit

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.