Remove ads
bergpas in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Sikaatsnek (1 328 m) is 'n bergpas van 1,1 km in die Magaliesberg op die R511-streeksroete suid van Brits in die Noordwesprovinsie.
Silkaatsnek word soms ook as Zilkaatsnek gespel. Dit loop op die NW-SO-as deur 'n laagtepunt in die Magaliesbergreeks en verbind Pretoria en sy buitewyke met Brits. Die pas is eenvoudig met twee ligte kurwes, maar dit is redelik steil naby die kruin sowel as op die suidoostelike afdraande. Alhoewel die gemiddelde gradiënt 'n ligte 1:36 behels, is die steilste helling wel 1:6, wat beslis sommige van die kleiner motors in die dun Hoëveldse lug sal belas.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.