Shrewsbury

From Wikipedia, the free encyclopedia

Shrewsburymap

Shrewsbury (uitgespreek /ˈʃruːzbri/) is die hoofdorp (county town) van die Engelse graafskap Shropshire en is naby die grens met Wallis (sowat 14 km) geleë. Die dorp het 'n bevolking van sowat 72 duisend in 2011 gehad[1] en dus is dit ook die tweede grootste nedersetting (naas Telford) in die graafskap.

Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Shrewsbury (dubbelsinnig).
Kitsfeite Land, Land (VK) ...
Shrewsbury
Thumb
Thumb
Shrewsbury
Koördinate: 52°42′N 2°45′W
Land Verenigde Koninkryk
Land (VK) Engeland
GraafskapShropshire
Bevolking
  Totaal71 715
Webwerfwww.visitshrewsbury.com
Sluit

Demografie

  • Religie (2001-sensus): Christene (77,9%), ateïste (13,7%).
  • Etniese verdeling (2001-sensus): Blankes (98,5%), Asiërs (0,4%), Swartes (0,1%).

Susterstede

Eksterne skakels

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.