Die Sekondêre profete verwys na die twaalf profete in die Bybel naamlik: Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria en Maleagi. Hulle word onderskei van die Hoofprofete omrede hulle kort boeke geskryf het wat in die Bybel opgeneem is. Die Hoofprofete het lang boeke geskryf. Elia en Elisa is ook twee grootprofete maar hulle het nie boeke geskryf wat in die Bybel opgeneem is nie.
- Reis deur die Bybel, Lux Verbi, 2012, ISBN 978-0-7963-1295-2
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.