plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Karooboerboon (Schotia afra) is 'n boom in die Fabaceae familie wat in Suider-Afrika voorkom.
Karooboerboon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Schotia |
Spesie: | S. afra |
Binomiale naam | |
Schotia afra | |
Die boom se FSA-nommer is 201.[2]
Die spesie het twee subspesies:
Dit is 'n klein, kwasterige, veelvertakte boom met stywe, ligkleurige takke. Die blaartjies is sowat 5 tot 25 mm lank en 1,5 tot 10 mm wyd. Die blare word deur vee gevreet.
Die boom kom voor in die Karoo, rotsagtige halfwoestyn gebiede van die Wes-Kaap en in die struikveld langs die Sondags- en Groot-Visrivier in die Oos-Kaap.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.