'n Satellietbus (ook ruimtetuigbus) is die hoofraam en strukturele gedeelte van 'n satelliet of ruimtetuig waarin die loonvrag en al die wetenskaplike instrumente geberg word.
Busontplooide satelliete verskil van spesifiek- ontwerpte satelliete. Eersgenoemde word aangepas vir die kliënt se behoeftes bv. spesiale sensors of kommunikasietransponders om te verseker dat die sending suksesvol voltooi word.[1][2][3][4]
Satellietbusse word gewoonlik gebruik vir geosinchrone satelliete, veral telekommunikasiesatelliete. Hulle word ook gebruik vir ruimtetuie wat laer wentelbane gebruik, soms ook vir lae aardwentelbaansendings.
Voorbeelde
- Boeing DS&S 702
- Lockheed Martin Space Systems A2100
- Alphabus
- INVAP ARSAT-3K
- Airbus D&S Eurostar
- ISRO's I-1K, I-2K, I-3K, I-4K, I-6K, en Indiese Mini-satellietbus
- NASA Ames MCSB
- SSL 1300
- Orbital ATK GEOStar
- Mitsubishi Electric DS2000
- Satellietbus van die James Webb-ruimteteleskoop
- SPUTNIX TabletSat
- SPUTNIX OrbiCraft-Pro
Komponente
'n Satellietbus bestaan gewoonlik uit die volgende substelsels:[6]
- Beheer- en dataverwerkingstelsel
- Kommunikasiestelsel en antenna's
- Elektriese stelsel
- Aandrywing
- Temperatuurbeheer
- Posisiebeheerstelsel
- Navigasie en beheerstelsel
- Struktuur en stutte
- Lewensondersteuning vir bemande ruimtevaarte
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.