From Wikipedia, the free encyclopedia
In kookkuns, is rooivleis rooi wanneer dit rou is en 'n donkerder kleur nadat dit gekook is, in teenstelling met witvleis, wat ligter van kleur is voor en na gaarmaak.[1][2]
In kulinêre terme word slegs vleis van soogdiere of voëls (nie vis nie) geklassifiseer as rooi- of witvleis.[3] In voedingswetenskappe word rooivleis egter gedefinieer as enige vleis wat meer mioglobien as "witvleis" het, gedefinieer as vleis van hoender (uitgesonderd die been) of vis. Varkvleis, word geklassifiseer as rooivleis onder die voedingsdefinisie, en witvleis onder die algemene of gastronomiese definisie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.