Spesie van die tolbosse From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooitolbos (Leucadendron discolor) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Piketberg. Die plant is eenslagtig met mannetjie- en vroulike plante. Die struik word 2 m hoog en dra blomme in September. Die plant groei in rotsagtige sandsteen grond op hoogtes van 450-500 m.
Rooitolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. discolor |
Binomiale naam | |
Leucadendron discolor E.Phillips & Hutch., 1912 | |
Vuur vernietig die plant maar die saadjies, wat in 'n tol geberg word, oorleef. Na die vuur val die saadjies na die grond.
In Engels staan dit as die Piketberg Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 79[1].
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.