From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooikopkwelea (Quelea erythrops) is 'n skaars intra-Afrika, broeiende trekvoël. Hulle verkies vogtige grasveld en aangresende boomveld, en broei in kolonies, gewoonlik in rietplate. Die voël is 11 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Quelea.
Rooikopkwelea | |
---|---|
Rooikopkwelea begin om nes te bou in 'n vleiland in Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Q. erythrops |
Binomiale naam | |
Quelea erythrops (Hartlaub, 1848) | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Quelea erythrops. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.