R64 (Suid-Afrika)

Pad in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

R64 (Suid-Afrika)

Die R64 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Kimberley met Bloemfontein verbind via Boshof en Dealesville. Dit is effens langer as die nuwer N8-roete via Petrusburg, met sowat 10 kilometer. [1]

Kitsfeite Provinsiale roete R64, Roete-inligting ...

Thumb

Provinsiale roete R64
Thumb
Roete-inligting
Onderhou deur NKDPOW en VDPPV
Lengte170 km (110 mi)
Belangrike aansluitings
Wespunt N8 / N12 in Kimberley
  R59 naby Dealesville
Suidpunt N1 / N8 in Bloemfontein
Ligging
StedeKimberley
Bloemfontein
DorpeBoshof
Dealesville
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R63R65
Sluit

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.