R330 (Suid-Afrika)
streekroete From Wikipedia, the free encyclopedia
streekroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R330 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Kaap St Francis met die R331-streeksroete by Hankey verbind via Humansdorp. Die roete begin in Kaap St Francis, gaan noordwes, deur Humansdorp waar die R102 gekruis word en kruis dan die N2-nasionale pad. Hierna swaai die roete noordoos, die R332 sluit by die roete aan en die roete gaan oor die Hankeypas voor dit by die R331 aansluit in Hankey.
Streeksroete R330 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | Kaap St Francis | |||
R102 N2 R332 | ||||
Noordpunt | R331 by Hankey | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Humansdorp | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.