Die Quechua (Quechua: Qhichwa runa) is 'n kollektiewe term vir die inheemse etniese groepe van Suid-Amerika wat Quechua as moedertaal praat. Quechua word deur tussen 10 en 11 miljoen mense in die Andesstreek van Argentinië, Bolivië, Ecuador en Peru gepraat. Die Quechua het nooit of 'n skaars kollektiewe identiteit ontwikkel, omdat die verskeie Quechua-variëteite onderling moeilik verstaanbaar is.

Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Quechua
Thumb
Chibuleo "fees van die son" in San Francisco, Ecuador.
Totale bevolking: ca. 10–11 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Bolivië Bolivië 3,9 miljoen

Vlag van Peru Peru 2,6 miljoen
Vlag van Ecuador Ecuador 2,6 miljoen
Vlag van Argentinië Argentinië 55 493[1]

Taal: QuechuaSpaans
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk), aangepas aan tradisionele oortuigings
Verwante etniese groepe: Aymara
Sluit
Thumb
Vlag van Cusco en van die Quechua

Quechua was die amptelike taal van die uitgestrekte Inka-ryk en die uitbreiding van dié taal het met die uitbreiding van dié ryk gepaard gegaan. Sommige inheemse etniese groepe, soos die Chanca, die Huanca en die Cañari, het reeds voor die uitbreiding van die Inka-ryk 'n Quechua-variëteit gepraat. Hulle was vyande van die Inka-ryk en het die ryk se uitbreiding teengestaan. Tydens die Spaanse verowering van die Inka-ryk het hulle die Spanjaarde teen die Inka-ryk ondersteun.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.