plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die stinkblaarsuikerbos (Protea susannae) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom vanaf Stanford tot Stilbaai voor en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Die spesie kan tot 3 m in hoog word en blom van April tot September.
Stinkblaarsuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. susannae |
Binomiale naam | |
Protea susannae E.Phillips, 1910 | |
Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalkagtige en neutrale grond op hoogtes van 0 - 200 m.
Die boom se FSA-nommer is 98.1[1]. In Engels staan dit as die stink-leaf sugarbush bekend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.