Switserse vragvliegtuig From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pilatus PC-6 Porter is 'n enkelmotorige veeldoelige vliegtuig met kort-opstyg-en-land vermoë wat ontwerp is deur Pilatus Aircraft van Switserland. Die PC-6 het die eerste keer gevlieg in 1959 en word sedertdien ononderbroke by die Pilatus Flugzeugwerke in Stans, Switserland gebou. Daar is weergawes met suierenjins en turboskroefmotore gebou en dit was ook vir 'n tydperk onder lisensie deur Fairchild Aircraft in die Verenigde State vervaardig. Daar is ongeveer 600 eenhede afgelewer oor ses dekades, die laaste eenheid sal in 2019 gebou word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.