Pieter du Toit
Suid-Afrikaanse redakteur, joernalis, skrywer, en politieke kommentator From Wikipedia, the free encyclopedia
Pieter du Toit is 'n Suid-Afrikaanse redakteur, joernalis, skrywer, en politieke kommentator. Hy is assistent-redakteur by News24. Hy dien sedert 1 Julie 2017 as hoofredakteur van HuffPost South Africa (publikasie sedertdien gestaak[1]) . Hy was voorheen sedert die bekendstelling van HuffPost South Africa in Oktober 2016 daardie publikasie se adjunkredakteur.
- Hierdie artikel handel oor die joernalis. Vir die predikant, sien Pieter du Toit (predikant).
Loopbaan
Du Toit is in 2017 deur die persombud van Suid-Afrika skuldig bevind aan die publikasie van fopnuus oor die burgerregte-organisasie AfriForum en is beveel om 'n verskoning aan die organisasie op die webwerf van HuffPost South Africa te plaas.[2] Du Toit en News24 is op 15 November 2018 deur die persombud, Johan Retief, weer aan die publikasie van fopnuus oor AfriForum skuldig bevind en weer eens beveel om 'n verskoning aan die organisasie uit te reik.[3]
Bibliografie
- 2019: The Stellenbosch Mafia[4]
Bronne
- "HuffPost SA welcomes Pieter du Toit as new editor-in-chief". Besoek op 8 September 2018.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.