Pienaarsrivier

rivier in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Pienaarsriviermap
Remove ads

Die Pienaarsrivier is 'n rivier in Gauteng en Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier. Sommige dele van hierdie rivier staan bekend as die Moretelerivier en Morelettaspruit.

Hierdie bladsy handel oor die rivier. Vir die nedersetting met dieselfde naam, sien Pienaarsrivier (dorpie).
Kitsfeite Koördinate: 25°6′4″S 27°33′50″O ...
Remove ads

Ontstaan en roete

Die rivier ontspring oos van Pretoria en vloei noordwaarts tot in die Roodeplaatdam noord van Mamelodi. Vandaar vloei dit steeds noord en onderdeur die N1 en draai daarna wes. Noord van Makapanstad sluit die Apiesrivier van wes aan, asook die Platrivier van oos af. Die Pienaarsrivier vloei daarna weswaarts tot in die Klipvoordam. Ongeveer 25 km verder stroomaf vloei dit van oos in die Krokodilrivier.[1]

Remove ads

Damme in die Pienaarsrivier

Galery

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads