Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oranjemund is 'n diamantmyndorp in die mees suidwestelike hoek van Namibië, 10 km noord van Alexanderbaai in die Noord-Kaap. Dit bly een van die wêreld se vernaamste diamantsentrums. Dit is in 1944 gestig om werkers te huisves van die mynboumaatskappy wat daar bedrywig is. Groente en blomme word hier verbou deur moderne besproeiingsmetodes omdat die omliggende gebied te dor is om landbou te onderhou. Die dorp is merkwaardig omdat gemsbokke in die strate rondloop en soms die verkeer ontwrig. Die geskatte bevolking in 2006 was 8 538, wat dit die 18de grootste dorp in Namibië gemaak het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.