Namakwaduif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie en enigste spesie in die duifgenus Oena. Hulle kom wydverspreid in Afrika voor, en word benewens in dele van die Arabiese Skiereiland en in die droër dele van Madagaskar aangetref. Die voël is tipies 22 cm lank met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Soos die lemoenduif bestaan hul legsel uit tot 4 eiers, meer as ander duiwe.[1]
- Video van die duifie in die natuur.
- 'n Broeipaar geïllustreer deur C. Finch-Davies.
- 'n Eier van die Namakwaduifie.
Namakwaduifie | |
---|---|
'n Mannetjie te Arusha, Tanzanië, en 'n wyfie in Mapungubwe Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oena Swainson, 1837 |
Spesie: | O. capensis |
Binomiale naam | |
Oena capensis (Linnaeus, 1766) | |
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.