Die Skeurtandhaaie (Odontaspididae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is twee genera met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Odontaspididae | |
---|---|
Skeurtandhaai (Carcharias taurus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Odontaspididae J. P. Müller & Henle, 1839 |
Genera | |
Carcharias |
Kenmerke
Die familie kom voor van die kus tot in dieptes van 1 600 m. Die boonste stertvin lob is langer as die onderste lob en die anale vin is naby die stertvin. Die familie het vyf paar kieu-splete en die grootte wissel van 3.1 - 4.3 m.
Genus
Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Carcharias
- Carcharias taurus - Skeurtandhaai
- Odontaspis
- Odontaspis ferox - Knopstert-skeurtandhaai
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.