Odesa-oblast (Oekraïens: Одеська область, Russies: Одесская область) is 'n oblast (of gebied) in Suid-Oekraïne. Die oblast is ook die grootste ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Odesa. Alhoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as "streektaal" erken.[1]

Kitsfeite
Odesa-oblast
Одеська область
Thumb
Die ligging van Odesa-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Oekraïne
Regering
HoofstadOdesa
Bevolking
Totaal2 392 487
Volgorde6de
Statistiek
Oppervlakte33 310km²
Volgorde1ste
TydsoneOET (+2)
SomertydOEST (+3)
Amptelike taleOekraïens, Russies (streektaal)
Webtuistewww.odessa.gov.ua
Wapen en vlag
Thumb

Thumb

Portaal    Oekraïne
Sluit

Demografie

Sien ook

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.