From Wikipedia, the free encyclopedia
Octave Mirbeau (16 Februarie 1848 - 16 Februarie 1917) was 'n Franse romanskrywer, dramaturg, joernalis.
Joernalis, romanskrywer (L'Abbé Jules), kortverhaalskrywer (Contes cruels), dramaturg (Les affaires sont les affaires), kritikus (Combats esthétiques) en aktivis (L'Affaire Dreyfus, Mirbeau was 'n vurige aanhanger van die werkersregte.
Mirbeau se literêre deurbraak het met die roman Le Calvaire in 1886 gekom. Sy bekendste werke – Le Jardin des supplices (1899) en Le Journal d’une femme de chambre (1900) - weerspieël sy skeptiese en pessimistiese lewensbeskouing.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.