Remove ads
tennisspeler From Wikipedia, the free encyclopedia
Novak Djokovic, soms ook Đoković gespel (Serwies: Новак Ђоковић, [nôʋaːk d͡ʑôːkoʋit͡ɕ], ; gebore 22 Mei 1987 in Belgrado), is 'n professionele Serwiese tennisspeler. Tot op hede het hy 98 enkelspel-toernooie gewen asook een dubbelspeltoernooi. Hy hou tans die rekord vir die meeste Grand Slam-titels (24) en ook die rekord vir die meeste Australiese Ope-titels (tien). Sy beroemdste oorwinnings was die Australiese Ope in 2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020, 2021 en 2023, Wimbledon in 2011, 2014, 2015, 2018, 2019, 2021 en 2022, die VSA-Ope in 2011, 2015, 2018 en 2023 asook die Franse Ope in 2016, 2021 en 2023.
Novak Djokovic tydens die Wimbledon-kampioenskap 2019 | ||
Volle naam | Новак Ђоковић Novak Đoković | |
---|---|---|
Land | Joego-Slawië (2001–2003)[1] Serwië en Montenegro (2003–2006)[2][3] Serwië (2006–hede) | |
Woonplek | Belgrado, Serwië Monte Carlo, Monaco[4] | |
Geboortedatum | 22 Mei 1987[4] | |
Geboorteplek | Belgrado, Joego-Slawië[4] | |
Lengte | 1,88 m[4][5] | |
Gewig | 77 kg[4] | |
Afrigter | –[4] | |
Begin professioneel | 2003[4] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandige handrughou)[4] | |
Loopbaan-wengeld | $184 480 269 (soos op 9 September 2024)[4] (1ste van alle tye)[6] | |
Amptelike webblad | novakdjokovic.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 1118–221 (83,5%)[4] | |
Loopbaantitels | 99[4] (3de van die Ope-era) | |
Hoogste rang | No. 1 (4 Julie 2011)[4] | |
Huidige rang | No. 4 (9 September 2024)[4] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2019, 2020, 2021, 2023) | |
Junior | HE (2004) | |
Franse Ope | W (2016, 2021, 2023) | |
Junior | 1R (2003) | |
Wimbledon | W (2011, 2014, 2015, 2018, 2019, 2021, 2022) | |
VSA-Ope | W (2011, 2015, 2018, 2023) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2008, 2012, 2013, 2014, 2015, 2022, 2023) | |
Olimpiese Spele | Goue medalje (2024) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 63–80 (44,1%)[4] | |
Loopbaantitels | 1[4] | |
Hoogste rang | No. 114 (30 November 2009)[4] | |
Huidige rang | No. – (9 September 2024)[4] | |
Australiese Ope | 1R (2006, 2007) | |
Franse Ope | 1R (2006) | |
Wimbledon | 2R (2006) | |
VSA-Ope | 1R (2006) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | 2R (2016) | |
Laaste opgedateer op: 9 September 2024. |
Djokovic is die eerste en enigste man in tennisgeskiedenis wat gelyktydig die heersende kampioen van die vier Grand Slam-toernooie op drie verskillende oppervlaktes was. Hy is die enigste man wat 'n niekalenderjaar Grand Slam in die Ope Era behaal het en die eerste een om 'n dubbelloopbaan Grand Slam te behaal. Hy is ook die enigste speler wat die Career Golden Masters op die ATP-toer voltooi het, waarin hy twee keer geslaag het. In 2023 het hy die eerste man in die geskiedenis geword wat tien Australiese Ope-enkeltitels ingepalm het.[7][8]
Die tabel toon Djokovic se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2005 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2006 | Rondte 1 | Kwarteindstryd | Rondte 4 | Rondte 3 |
2007 | Rondte 4 | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2008 | Wenner | Halfeindstryd | Rondte 2 | Halfeindstryd |
2009 | Kwarteindstryd | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Halfeindstryd |
2010 | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2011 | Wenner | Halfeindstryd | Wenner | Wenner |
2012 | Wenner | Eindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2013 | Wenner | Halfeindstryd | Eindstryd | Eindstryd |
2014 | Kwarteindstryd | Eindstryd | Wenner | Halfeindstryd |
2015 | Wenner | Eindstryd | Wenner | Wenner |
2016 | Wenner | Wenner | Rondte 3 | Eindstryd |
2017 | Rondte 2 | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd | Beseer |
2018 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Wenner | Wenner |
2019 | Wenner | Halfeindstryd | Wenner | Rondte 4 |
2020 | Wenner | Eindstryd | Toernooi nie gehou nie | Rondte 4 |
2021 | Wenner | Wenner | Wenner | Eindstryd |
2022 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Wenner | Nie deelgeneem nie |
2023 | Wenner | Wenner | Eindstryd | Wenner |
2024 | Halfeindstryd | Kwarteindstryd | Eindstryd | Rondte 3 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.