From Wikipedia, the free encyclopedia
Nina Badrić (* 4 Julie 1972 in Zagreb, Kroasië) is 'n bekende sangeres, aktrise en model. Naas haar geboorteland, Kroasië, is haar musiek ook in Serwië, Bosnië en Herzegowina, Montenegro en Slowenië gewild. Sy het haar sangloopbaan met dansmusiek begin, maar maak tans veral hoofstroom popmusiek.
Nina Badrić | |
---|---|
Nina Badrić in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 4 Julie 1972 Zagreb, Kroasië |
Genres | Pop, rock, soul |
Beroep(e) | sangeres, aktrise, model |
Jare aktief | 1995 – hede |
Etikette | Croatia Records, Aquarius Records, Hayat Records |
Assosiasies | Emina Jahović, Tony Cetinski, Željko Joksimović, Aleksandra Radović, Vanna |
Webwerf | ninabadric.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.