Nasionale Wildernispark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Nasionale Wildernispark is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Tsitsikamma Nasionale Park, Knysna Nasionale Meergebied en ander areas saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm.
Die park is bekend vir sy woude en asemrowende kuslyn. Dit strek ongeveer 40 kilometer langs die Indiese Oseaan-kuslyn af.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
