Knysna- Nasionale Meergebied

From Wikipedia, the free encyclopedia

Knysna- Nasionale Meergebiedmap
Remove ads

Die Knysna- Nasionale Meergebied is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1] Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete- Nasionale Park te vorm.

Thumb
Uitsig oor die Knysna- Nasionale Meergebied

Die park is bekend vir sy meer met sonderlinge waterdiere en die hoë rotskranse langs die kloof deur na die kus.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads