From Wikipedia, the free encyclopedia
Guru Nanak Dev (Poenjabi: ਗੁਰੂ ਨਾਨਕ ਦੇਵ, Hindi: गुरु नानक, Guru Nānak) was die stigter van die Sikhisme en is op 15 April 1469 naby Lahore, Pakistan, gebore. Hy het die Adi Granth en ander Heilige Skrifte geopenbaar. Hy versmelt Islamiese met Boeddhistiese en Hindoeïstiese-dogmas. Hy sterf op 22 September 1539 in Kartarpur, Pakistan.
Guru Nanak Dev | |
---|---|
Guru Nanak Dev met Hindoeïstiese heiliges | |
Gebore | Nanak 15 April 1469 Rāi Bhoi Kī Talvaṇḍī (tans Nankana Sahib, Pakistan) |
Sterf | 22 September 1539 Kartarpur (tans Pakistan) |
Bekend vir | stigter van die Sikhisme |
Termyn | 1499-1539 |
Opvolger | Guru Angad |
Eggenoot | Mata Sulakhani |
Kinders | Baba Sri Chand Baba Lakhmi Das |
Ouer(s) | Baba Mehta Kalu Mata Tripta |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.